Posted by: kobusve | Maart 19, 2010

Vrydag 19Maart2010

Begin van ‘n langnaweek – al verskil wat dit aan my maak is dat ‘n klomp mense weggaan vir die naweek, dan is dit stiller hier by ons. Sussie se kêrel word vandag mondig (21). Môreaand is sy geselligheid. Sondag hou ons ‘n familie ete vir my ma wat 90 word op die 29ste. Hoogspanning in die huishouding – elke keer met so ‘n familiefunksie – nou sien jy mos al die foute en gebreke in jou kasteel raak waarvoor jy te lui was om dit betyds reg te maak. En die kinders het nie ‘n saak met hand bysit nie – hulle het mos hulle eie prioriteite!


Responses

  1. wat ek soek, dankie


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: