Posted by: kobusve | Maart 30, 2010

Stellenbosch

Vandag met my gesin op Stellenbosch gaan draai. Simonsberg kaasfabriek besoek, niggie gaan oplaai by Harmonie, Coetzenburg en Jonkershoek vir die kinders gaan wys, en ‘n bier by Lanzerac gaan drink. Ook vanooggend ‘n Gesprek met Stoffel Vermeulen gehad oor loopbaandinge en baie ander. Stoffel is ‘n besonderse mens. Praktiseer tans alternatiewe geneeskunde.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: