Posted by: kobusve | April 3, 2010

Laaste Draai

Kinders gisternag afgelaai by Beervlei hut  – die begin van die Outeniqua staproete (voel soos Hansie en Grietjie se pa!) (Ons het eers ‘n lekker boerekos-ete by Ouma Barbara en Oupa Chris ge-eet.)  Dit was donker en die pad onbekend, toegegroei en kronkelrig. Hulle gaan vir sewe dae stap – ek hou my hart vas. 

Ons het by Windymere cottages naby Fancourt geslaap – basies. skoon, ruim. R225 per persoon – geen ontbyt.

Vandag in George gedraai en by neef Adriaan in Hartenbos kom slaap – my spesialiteit – pan filet – vir hulle gemaak. Liefie het haar spesiale sampioensous daarby gemaak – onverbeterlik!

Vandag (Saterdag) pak ons die lang pad aan – hoop om teen vanaand in Pretoria te wees – middel van Paasnaweek – paaie behoort stil te wees.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: