Posted by: kobusve | April 9, 2010

April

Nou ja, April is al ‘n derde verby. Het toe vandag my CCIB (Certificate in Commercial and Industrial Broking) toets/eksamen gaan skryf – net vier van die elf wat die kursus gedoen het net vier kom eksamen skryf. Dit was oopboek en nie te moeilik nie, behalwe dat mens in sekere gevalle aannames moet maak. eerste keer in omtrnt tien jaar wat ek Beplan om volgende week ‘n  internet -bemarkingseminaar by te woon wat deur Steve Eilertson aangebied word.

Dis interresant hoe die blog mens help om rigting te hou – veral as jy eers bietjie teruglees voordat jy jou nuutste blokkie skryf.

Kinders is oppad terug van hulle sewe dae vasbyt Outeniqua Staproete – laas toe hulle laat weet hrt was hulle op Bloemfontein – kan nie wag om die stories te hoor nie. Moet nou waai. 1,2,3 blok myself!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: