Posted by: kobusve | April 16, 2010

Alles wat blink is Goud nie!

Gister to Steve Eilertsen se lesing bygewoon oor bemarking en die internet – of oor hoe mens moet bemark met die nuwe media. My eerlike opinie? Beperkte waarde – veral as in ag geneem word dat mens ‘n hele dag afstaan daarvoor. Wel ‘n geleentheid om “likeminded” mense te ontmoet, en wat gebeur is dat mens die makro prentjie kry. Egter baie anekdotes, min vleis. Ek was bly om te hoor dat die Amerikaners al hoe minder TV kyk. Hulle gebruik eerder die internet vir hulle inligtingsbehoeftes. Ek kyk mos al vir jare nie meer TV nie.

Wat die lesing betref – mens kry goeie “pointers” – die waarheid is egter dat jy maar net sowel self kan gaan oplees – “internet / blogging / facebook / you tube for dummies”

Steve het ook bevestig dat dit ‘n tydsame proses is van ‘n databasis opbou en ‘n teenwoordigheid bou – moet geen oornag-ryk-word wonderwerke verwag nie. But ignore this medium at your peril!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: