Posted by: kobusve | Mei 2, 2010

Eerste Kommersiële Eiendom te Koop

Ek het Vrydag 30 April my eerste eiendom gekry om te verkoop. “n Moeilike een, aangesien die eienaar nie wil hê die huurders moet weet hy verkoop nie. Mediese kamers skaars 100m van Faerie Glen  Hospitaal af in Jacqueline Rylaan, Garsfontein, Pretoria. 333m² vir R 4,4 miljoen. Volop parkering. Bruto Huurinkomste van ongeveer R37 000 per maand. Jaarlikse huur eskalasie van 10%. 4 afsonderlike eenhede.

Medical Rooms

Rental property in Jacqueline Drive, Garsfontein


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: