Posted by: kobusve | Mei 2, 2010

Nag-golf

Die Vryburger Diensorganisasie van Pretoria het toe hulle nag-golf gehad op Donderdag 29 April 2010. dit is op Kimiad in Moreletta Park gespeel. Alhoewel daar net 11 van die 12 vierballe verkoop is, was dit ‘n groot sukses. Die weer het mooi saamgespeel, en almal het dit baie geniet. Die volgende fondsinsameling is ‘n wyn-en- Nougat proe. Dit word op 12Junie in Laerskool Lynnwood se saal gehou. Kaartjies is R150, en sluit ‘n ete in. Die fondse wat ingesamel word word aangewend vir skoolvoedingsprogramme. Die Pretoria Vryburgers ondersteun tans twee skole.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: