Posted by: kobusve | Mei 2, 2010

Sop en…

Vroulief het op ‘n plaas naby Piketberg groot geword. Met hierdie koue nat weer wat ons nou in Pretoria ervaar, maak sy vir ons die heerlikste ertjiesop en lensiesop. Sy bedien dit saam met gebakte patat. Ek het groot geword met sop en brood. Is hierdie sop-en-patat ding ‘n algemene ding? Landwyd of net in die Kaap? Dalk eie aan die Swartland?


Responses

  1. Ek het op ‘n plaas naby Citrusdal in die Olifants rivier vallei groot geword daar was Sop en Patat ook ‘n alledaagse ding in die winter.🙂 Kaap bly maar koning!

    • My vrou is in Citrusdal se hospitaal gebore…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: