Posted by: kobusve | Mei 3, 2010

RealNet Rookie

Ons is tans besig met ‘n opleidingskursus vir nuwe Realnet agente. Aanbieder is Johalna (nie ‘n spelfout nie!) Minnaar. Ons doen waardevolle kennis op – wat ons onmiddelik kan toepas in ons nuutgekose loopbaan. Dankie Johalna en Realnet!


Responses

  1. Wil graag weet of die eiendomseksamen op die web beskikbaar is om te skryf. Is nie ‘n agent vir real estate nie maar wel vir Seeff. is daar ‘n kursus op web beskikbaar.

    • Beste Mary,
      Ek is nie bewus van ‘n kursus op die internet nie. Daar is wel ouens in Potchefstroom wat ‘n kursus aanbied. hulle bied dit ook in Pretoria aan, soos ek verstaan. Ek sal die besonderhede kry en vir jou stuur. Moet nou eers gaan.
      Groete
      Kobus

    • Beste Mary, klik op die Advertisement bo-aan my Proprty page vir die besonderhede van die kursus wat MSE saam met IASA aanbied. Hoop dit help.
      groete – Kobus.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: