Posted by: kobusve | Mei 4, 2010

Akkommodasie vir Studente, Stellenbosch

 

‘n Aandeel van R700 000,00 is beskikbaar in ‘n splinternuwe ontwikkelde studentehuis in Stellenbosch. Soortgelyke akkommodasie verkoop vir R900 000 tot R1,1miljoen! Koop direk van die ontwikkelaars. Eenhede ten volle verhuur. Geen hereregte of oordragskoste, aangesien jy ‘n aandeel in ‘n maatskappy koop . Verhuring word deur die maatskappy behartig. Jy sit agteroor terwyl jou huurinkomste en kapitaalbelegging groei!Nuwe Vleuel 

Nuwe aanbouing by Soeteweide 28, Stellenbosch
Studentehuis op Stellenbosch

Studentehuis te Soeteweide 28 voltooi in Januarie 2010

Vir meer besonderhede, kontak my by kobus@compgro.co.za

:STELLENBOSCH  – BELEGGINGSGELEENTHEID


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: