Posted by: kobusve | Mei 12, 2010

0+

Beter. Bietjie, effens, ietwat, skrams, skraps, liggies,  – tussen die boom en die bas, crinkle-cut, so-so, nie te sleg nie, kan nog gaan, op-en-af, hou darem uit, voel-voel, soek-soek, aag wat, kan nie kla nie, amper, net-net, klou nog vas, hou nog uit.

Nog?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: