Posted by: kobusve | Junie 12, 2010

Sokker, wyn en Nougat

Portugal tafel by die 2010 wyn-en-nougat proe

Vanaand proe ons wyn en nougat, aangebied deur die Vryburgers en Aninda Botha. En die tema van die aand – reg geraai – wêreldbeker-sokker! Elke tafel is in die kleure van een van die deelnemende lande getooi. Sal later meer vertel


Responses

  1. Die funksie het nagenoeg R 25 000,00 genereer wat aangewend kan word vir ons skoolvoedingsprojek.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: